R41 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
R41-padteken
Die R41 word in rooi aangedui

Die R41 is 'n provinsiale roete in Suid-Afrika, wat Johannesburg met Randfontein in Gauteng verbind.