R562 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R562 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | N14/ R511 by Laezonia | |||
R55 N1 R101 M38 M58 | ||||
Noordwespunt | R21 by Olifantsfontein | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Midrand | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R562 is 'n streeksroete wat die N14-nasionale pad en R511-streeksroete met die R21-provinsiale pad by Olifantsfontein verbind. Die roete begin waar dit van die R511 aftak en oos gaan. Hier staan die roete bekend as Summitweg. Dit kruis die R55 en verby Leverstraat staan dit bekend as Olifantsfonteinweg in Midrand. Dit kruis die N1-nasionale pad en maak 'n verspringende kruising met die R101. Hierna kruis dit die M38 en die M58 en eindig waar dit aansluit by die R21-provinsiale pad.