Reghoekige vlindervis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Reghoekige vlindervis
Bep chaetodon trifascialis.jpg
Volwassene
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
C. (Megaprotodon)
Spesie:
C. trifascialis
Binomiale naam
Chaetodon (Megaprotodon) trifascialis
Quoy & Gaimard, 1825

Die Reghoekige vlindervis (Chaetodon trifascialis) is 'n vlindervis wat voorkom in die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Right-Angle butterflyfish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vissie word tot 17 cm lank en kom in koraal- en kalksteen riwwe voor, in water wat 2 – 30 m diep is. Die kop en liggaam is wit met 15 chevron strepe van die kop na die stert. Die dorsale- en anale vinne is gelerig, die stertvin is swart met 'n geel rand en die bekken vin is wit. Die vis oorleef nie in 'n akwarium nie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Carpenter, K.E. & Pratchett, M. 2009. Chaetodon trifascialis. In: IUBN 2010. IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.4. www.iucnredlist.org Afgelaai op 12 April 2011.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]