Reivilo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Reivilo
Ligging van Reivilo op 'n kaart (Noordwes)
Reivilo
Reivilo
 Reivilo se ligging in Noordwes
Koördinate: 27°34′S 24°12′O / 27.567°S 24.200°O / -27.567; 24.200Koördinate: 27°34′S 24°12′O / 27.567°S 24.200°O / -27.567; 24.200
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distrik Dr. Ruth Segomotsi Mompati
Munisipaliteit Groter Taung
Oppervlak[1]
 - Dorpie 4,57 km²  (1,8 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 4 182
 - Digtheid 915/km² (2 369,8/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 5.1%
 • Indiër/Asiër 0.4%
 • Kleurling 13.9%
 • Swart 79.7%
 • Ander 1.0%
Taal (2011)[1]
 • Tswana 78.0%
 • Afrikaans 17.6%
 • Engels 1.5%
 • Ander 2.9%
Poskode (strate) 8595
Poskode (posbusse) 8595
Skakelkode(s) 053
Webwerf: tourismnorthwest.co.za

Reivilo is 'n klein dorp, 100 km suidwes van Vryburg, in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp was 'n belangrike sentrum van sink- en loodmynbou.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die dorpie het as 'n NG Kerkgemeente begin wat in 1883 gestig is. Die oorspronklike naam was Cathcart-Wes wat in 1890 na Klein Boetsap verander is na aanleiding van die Klein-Boetsaprivier wat 30 km suid van die dorp vloei. In 1917 is die plaas Bruitjieshoogte deur die kerk gekoop en in erwe opgemeet. Die naam is tien jaar later verander na Reivilo. Die naam is afgelei van ds AJ Olivier; sy van verkeerd om geskryf.

Distrik[wysig | wysig bron]

Bees- en suiwelboerdery is die hoof ekonomiese aktiwiteite. Die dorp het ook 'n groot kaasfabriek gehad.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Subplek Reivilo Sensus 2011.