Gaan na inhoud

Rooiborswagter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Rooiborswagter
Rooiborswagter in Ethiopië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. bottae
Binomiale naam
Oenanthe bottae
(Bonaparte, 1854)

Die Rooiborswagter (Oenanthe bottae) is 'n voëlspesie in die familie Muscicapidae. Heuglin se wagter (Oenanthe heuglini ) is voorheen by hierdie spesie ingesluit, maar word nou as 'n afsonderlike spesie beskou.

Beskrywing

[wysig | wysig bron]

Lyk soortgelyk aan die groter en donkerder Europese skaapwagter, maar met 'n dowwer rooierige bors en breër swart stertpunt. Geslagte is eenders.

Omvang en habitat

[wysig | wysig bron]

Dit kom voor in Eritrea, Ethiopië, Suidwes Saoedi-Arabië en Jemen. Die natuurlike habitat is subtropiese of tropiese hoë grasland. Dit is gewoonlik op hoogtes bo 1800 m.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Oenanthe bottae". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2013. Besoek op 26 November 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)