Rooioogtortelduif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Rooioogtortelduif
Streptopelia decipiens -Kambi ya Tembo, Tanzania-8.jpg
Rooioogtortelduif naby Kilimanjaro in Tanzanië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. decipiens
Binomiale naam
Streptopelia decipiens
(Hartlaub & Finsch, 1870)

Die rooioogtortelduif (Streptopelia decipiens) is 'n redelike algemene standvoël. Die voël hou van boomveld, rivierbos, ruigtes en tuine in halfdorre savanne en kom voor in die noordelike gedeelte van Suider-Afrika.

Die voël is 28 – 30 cm lank en 120 - 200 g groot. In Engels staan die voël bekend as die African mourning dove. Die saadjies in die koorsbessie se vrugte is die gunstelingkos van die rooioogtortelduif.[2]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Streptopelia decipiens". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. 
  2. Birds of Botswana, Princeton Field Guides, Peter Hancock, Ingrid Weiersbye, Princeton University Press, 2015, ISBN 1-4008-7417-3, ISBN 978-1-4008-7417-0, bls. 174