Rotsaalwyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rotsaalwyn
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Subkoninkryk: Tracheobionta
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Liliopsida
Subklas: Liliidae
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloe
Spesie: A. petricola
Binomiale naam
Aloe petricola
Pole-Evans

Die Rotsaalwyn (Aloe petricola) is 'n spesie van die genus Aloe en kom voor in Mpumalanga. Die aalwyn is gewoonlik stamloos met die blare wat op grondvlak 'n roset om die stam vorm. Die plant word tot 600 mm hoog. Die blare is breed onder en smal aan die bokant. Daar is tande op die blaarrant wat tot 5 mm lank word.

Die blomme vorm in Julie tot Augustus, is tweekleurig en word tot 30 mm lank. In Engels staan die aalwyn bekend as die Rock aloe.

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]