Gaan na inhoud

Senegalia fleckii

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bladdoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Senegalia
Spesie:
S. fleckii
Binomiale naam
Senegalia fleckii
(Schinz) Boatwr., (2015)
Sinonieme
  • Acacia catechu var. baumii Roberty
  • Acacia fleckii Schinz
  • Acacia cinerea Schinz
  • Senegalia cinerea Kyal. & Boatwr.

Die bladdoring (Senegalia fleckii) is 'n struik of 'n boom wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is inheems aan Angola, Botswana, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 165.[1]

Galery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]