Shire-stekelpaling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Shire-stekelpaling
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Synbranchiformes
Familie: Mastacembelidae
Genus: Aethiomastacembelus
Travers, 1988
Spesie: M. shiranus
Binomiale naam
Aethiomastacembelus shiranus
(Günther, 1896)[2]
Sinonieme
  • Aethiomastacembelus shiranus (Günther, 1896)
  • Afromastacembelus shiranus (Günther, 1896)[3]

Die Shire-stekelpaling (Aethiomastacembelus shiranus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Shirerivier en Malawimeer. In Engels staan die vis bekend as die Shire spiny eel.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die lyf is lank, slank en palingagtig met die kop en stert gepunt. Die lippe is dik en vlesig. Die vis is bruin met 'n fyn patroon op die stert gedeelte. Die vis word tot 260 mm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in plante langs die kante van vinnig vloeiende riviere. Hulle word ook in rots skeure gevind. Die vis vreet insekte en klein ongewerweldes.

Trivia[wysig | wysig bron]

Daar word vemoed dat die spesie dieselfde kan wees as die Langstert-stekelpaling.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. IUCN (en)
  2. Günther, A., 1896. Descriptions of two new species of fishes (Mastacembelus and Barbus). Ann. Mag. Nat. Hist. (Ser. 6) v. 17 (núm. 101): 397.
  3. Catalogue of Life (en)