Mastacembelidae
Voorkoms
| Mastacembelidae | |
|---|---|
| Mastacembelus moorii | |
| Macrognathus siamensis | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Subfilum: | |
| Infrafilum: | |
| Superklas: | |
| Klas: | |
| Subklas: | |
| Infraklas: | |
| Superorde: | |
| Orde: | |
| Familie: | Mastacembelidae |
| Genera | |
Mastacembelidae (stekelpalings) is 'n vis familie van die orde Synbranchiformes wat voorkom in Afrika en Asië. Die familie is lang, slanke paling-agtige visse wat 'n ry stekels op die rug het net voor die dorsale vin. In Afrika kom daar twee genera met 45 spesies voor.
Genus
[wysig | wysig bron]Die volgende genus en gepaardgaande spesies is deel van die familie:
- Aethiomastacembelus frenatus - Langstert-stekelpaling
- Aethiomastacembelus shiranus - Shire-stekelpaling
- Aethiomastacembelus vanderwaali - Kolvin-stekelpaling
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1