Gamtoosmond

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gamtoosmond
Ligging van Gamtoosmond op 'n kaart (Oos-Kaap)
Gamtoosmond
Gamtoosmond
 Gamtoosmond se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°57′51″S 25°01′14″O / 33.96417°S 25.02056°O / -33.96417; 25.02056Koördinate: 33°57′51″S 25°01′14″O / 33.96417°S 25.02056°O / -33.96417; 25.02056
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Sarah Baartman
Munisipaliteit Kouga
Oppervlak[1]
 - Dorpie 1,05 km²  (0,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 153
 - Digtheid 146/km² (378,1/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 95.4%
 • Kleurling 0.7%
 • Swart 1.3%
 • Ander 2.6%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 66%
 • Engels 30%
 • Ander 4%
Poskode (strate) Geen
Skakelkode(s) 042

Gamtoosmond (Eng: Gamtoos Mouth) is 'n klein dorpie aan die monding van die Gamtoosrivier in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika, effens wes van Port Elizabeth. Dit behoort tot die Kouga Plaaslike Munisipaliteit en is veral 'n toeriste-vakansieoord met kampering aan die rivieroewers en toegang tot die breë strande van die Indiese Oseaan.

Die rivier word by sy monding grotendeels deur 'n sandbank afgesluit, wat 'n lagune vorm wat geskik is vir swem, kano's en roeibootjies.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Gamtoosmond". Sensus 2011.