Wysigings

Jump to navigation Jump to search
83 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
=== 1960 tot vandag ===
[[Lêer:Hoan Bridge.jpg|duimnael|250px|Hoanbrug, opgerig tussen 1970 en 1972]]
[[Lêer:Milwaukees_Gold_Coast.jpg|duimnael|links|Toringblokke in Prospect Avenue]]
Milwaukee het net soos ander nywerheidstede in die noorde van die VSA tot by die 1950's vinnig gegroei. Groot getalle immigrante uit [[Ierland]], Duitsland, [[Hongarye]], [[Pole]] en ander Middel-Europese lande het die stad binnegestroom. Ook die noordwaartse migrasie van Swart Amerikaners uit die suidelike deelstate na Milwaukee was kenmerkend. Die stad het een van die vyftien grootstes in die VSA geword, en teen die middel van die sestigerjare het sy inwonerstal byna 750 000 bereik. Desondanks was die 1960 's ook 'n periode van proteste, betogings en rasseonluste.
 
99 601

wysigings

Navigasie-keuseskerm