Verskil tussen weergawes van "Balkstertplatkop"

Jump to navigation Jump to search
23 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Aliwal2012 het bladsy Balkstert platkop na Balkstertplatkop geskuif sonder om 'n aanstuur agter te laat)
{{Taksoboks
{{Taxobox
| name = Balkstert platkopBalkstertplatkop
| image = Platycephalus indicus Thailand 1.jpg
| image_width =
}}
 
Die '''Balkstert platkopBalkstertplatkop''' (''Platycephalus indicus'') is 'n [[vis]] wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die [[Rooi SeeRooisee]] en aan die ooskus van [[Afrika]] vanaf [[Oman]] tot by die [[Mosselbaai]]. Die vis het ook deur die [[Suezkanaal]] gemigreer na die [[Middellandse See]]. In Engels staan die vis bekend as die ''Bartail flathead''.
 
==Voorkoms==
Die vis het 'n lang lyf. Die [[volwassene|volwasse]] vis is [[bruin]] of gryskleurig[[grys]]kleurig aan die bokant en [[wit]] aan die onderkant. Die stertvin is wit of [[geel]] met 2 - 3 horisontale swart strepe en word tot 1 m lank.
 
==Habitat==
Die vis leef in beskutte kuswater en ook in riviermondings in water wat tot 25 m diep is. Hulle vreet [[garnale]], [[krappe]], wurms en vis. Die vis begraafbegrawe homself sodat net diesy [[]] uitsteek. Die vis is eetbaar.
 
==Sien ook==
== Eksterne skakel ==
* http://fishbase.org/summary/Platycephalus-indicus.html
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Beenvisse]]
85 532

wysigings

Navigasie-keuseskerm