Verskil tussen weergawes van "Johannes Beijer"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
 
== Gesinslewe ==
Ds. Beijer is op [[10 Januarie]] [[1850]] in [[Zwolle]] getroud met Hendrieka Louman (17 September 1826 – 3 Augustus 1860), dogter van die egpaar Gerrit Louman en Hendriena van den Berg. Hulle het vier kinders gehad – Hendriena (1851) Trijntje (1852), Gerritje Aleida (1855) en Johannes (1857) – maar Hendrieka Beijer en hul vyfde kind, ’n dogtertjie, het haar man op [[3 Augustus]] [[1860]] kort ná die bevalling ontval. Op [[22 Maart]] [[1862]] is hy op [[Reddersburg]] in die huwelike bevestig met die gesin se huishoudster, Breitske van der Heide ([[30 Junie]] [[1823]] – [[4 November]] [[1875]]), wat saam met die predikant en sy vier kinders uit Nederland gekom het. Uit hierdie huwelik is nog twee kinders gebore, maar dis opmerklik dat ds. Beijer albei kindertjies uit hierdie huwelik, eers 'n dogtertjie op 28 Desember 1862 (wat jonk oorlede is0is) en toe 'n seuntjie op 14 Maart 1864 na sy eerste eggenote vernoem het. Blykbaar was die nagedagtenis van sy eerste vrou vir hom oorwegend. Hierdie tweede huwelik was nie gelukkig nie. Op 30 Oktober 1865 skryf ds Beijer reeds aan ds. Postma dat sy vrou met 'n "slepende kwaal" sukkel.
 
== Bronne ==
84 826

wysigings

Navigasie-keuseskerm