Verskil tussen weergawes van "Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag"

Jump to navigation Jump to search
Bygewerk
k (+ Vlag)
(Bygewerk)
}}
 
Die '''Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag''' (SANW) is die amptelike krygsmag van [[Suid-Afrika]]. Dit het in 1994 tot stand gekom as opvolger van die [[Suid-Afrikaanse Weermag]] (SAW). Dit sluit personeel en toerusting van die SAW en voormalige [[Bantoestan|tuislande]] in, asook personeel van voormalige guerrilla-magte van sekere politieke partye soos die [[ANC]] se [[Umkhonto we Sizwe]], die [[PAC]] se [[Azanian People's Liberation Army|APLA]] en die beskermingseenhede van die [[IFP]].<ref name="constitution-1993-224"/>
 
== Geskiedenis ==
Die SANW het die personeel en toerusting van die SAW oorgeneem en magte van die voormalige Bantustan-tuislandmagte geïntegreer, sowel as personeel van die voormalige guerrilla-magte.<ref>{{cite web|last1=Wessels|first1=André|title=The South African National Defence Force, 1994–2009: A Historical Perspective|url=http://humanities.ufs.ac.za/dl/userfiles/Documents/00001/1093_eng.pdf|website=humanities.ufs.ac.za/|publisher=University of the Free State|accessdate=21 October 2014|url-status=dead|archiveurl=https://web.archive.org/web/20130801082203/http://humanities.ufs.ac.za/dl/userfiles/Documents/00001/1093_eng.pdf|archivedate=1 August 2013|df=dmy-all}}</ref>{{rp|5}} Vanaf 2004 word die integrasieproses as afgehandel beskou met die behoud van personeel, struktuur en toerusting van die SAW. Weens integrasieprobleme, finansiële beperkings en ander kwessies het die SANW egter vaardigheidsbeperkings in die gesig gestaar.<ref>U.S. Embassy The Hague, [http://www.wikileaks.ch/cable/2005/11/05THEHAGUE2973.html 05THEHAGUE2973 Netherlands/Africa: DASD Whelan's visit to The Hague] {{webarchive|url=https://web.archive.org/web/20111111220459/http://wikileaks.ch/cable/2005/11/05THEHAGUE2973.html |date=11 November 2011 }}, 1 November 2005, via Wikileaks United States diplomatic cables leak</ref>
 
Die Suid-Afrikaanse kommandostelsel was tot 2008 'n burgerlike milisie wat gebaseer was op plaaslike eenhede van kompanjie grootte tot bataljon groote.<ref name="Reflections">{{cite book |title=Reflections on War – Preparedness and Consequences|last1=Potgieter |first1=Thean |authorlink1=Thean Potgieter |last2=Liebenberg |first2=Ian |authorlink2=Ian Liebenberg |date=October 2012 |origyear=2012 |location=Stellenbosch |publisher=Sun Media Stellenbosch|isbn=978-1-920338-84-8}}</ref> In die laaste jare was die kommandos se rol om die Suid-Afrikaanse Polisiediens tydens interne operasies te ondersteun. Tydens sulke ontplooiings het die eenhede onder beheer van die SAPD gekom.
 
Volgens die Ministerie van Verdediging Hersiening van 2014, is die SANW "in 'n kritieke toestand van agteruitgang".<ref>{{cite web |url=https://medium.com/war-is-boring/a63c5d28220f |title=South Africa's Military Is Falling Apart |last1=Dörrie |first1=Peter |date=9 April 2014 |website=medium.com |publisher=War is Boring |accessdate=9 April 2014 |archive-url=https://web.archive.org/web/20140413130313/https://medium.com/war-is-boring/a63c5d28220f |archive-date=13 April 2014 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref>
 
== Herbewapening ==
19 604

wysigings

Navigasie-keuseskerm