Verskil tussen weergawes van "Maagde-eilande"

Jump to navigation Jump to search
k
Taalfoute my eie
k (Taalfoute my eie)
| ligging = [[Atlantiese Oseaan]], [[Karibiese See]]
| koördinate = {{Koördinate|18|05|N|64|50|W|aansig=inlyn,titel}}
| argipel = [[Klein -Antille]]
| totale eilande =
| hoofeilande =
| addisionele inligting =
}}
 
Die '''Maagde-eilande''' ([[Engels]]: ''Virgin Islands'') bestaan uit die [[Amerikaanse Maagde-eilande]], 'n [[Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika|eilandgebied van die Verenigde State van Amerika]], en die [[Britse Maagde-eilande]], 'n [[Britse oorsese gebiede|oorsese gebied]] van die [[Verenigde Koninkryk]], tussen die [[Karibiese See]] en die [[Atlantiese Oseaan]]. Die ''Spaanse Maagde-eilande'' behoort sedert die [[Spaans-Amerikaanse Oorlog]] van [[1898]] tot die Amerikaanse eilandgebied [[Puerto Rico]]. Die eilande is in die weste van [[Anguilla]] en in die ooste van Puerto Rico geleë. Die Maagde-eilande het 'n bevolking van 146 508 in 2003 gehad het het 'n oppervlakte van 505 km². Die [[Amerikaanse dollar|VS-dollar]] is in beide gebiede die amptelike [[geldeenheid]].
 
[[Lêer:Virgin Islands-map-CIA.jpg|duimnael|links|Geografiese kaart van die Maagde-eilande]]
[[Lêer:SVG Map of Virgin Islands.svg|duimnael|links|PolitiesePolitieke kaart van die Maagde-eilande:
{{sleutel|#FF0000|Amerikaanse Maagde-eilande}}
{{sleutel|#000066|Britse Maagde-eilande}}
{{sleutel|#008B00|Spaanse Maagde-eilande ([[Puerto Rico]])}}]]
{{sleutel|#F4E2BA|Puerto Rico ([[Verenigde State van Amerika|VSA]])}}]]
Die '''Maagde-eilande''' ([[Engels]]: ''Virgin Islands'') bestaan uit die [[Amerikaanse Maagde-eilande]], 'n [[Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika|eilandgebied van die Verenigde State van Amerika]], en die [[Britse Maagde-eilande]], 'n [[Britse oorsese gebiede|oorsese gebied]] van die [[Verenigde Koninkryk]], tussen die [[Karibiese See]] en die [[Atlantiese Oseaan]]. Die ''Spaanse Maagde-eilande'' behoort sedert die [[Spaans-Amerikaanse Oorlog]] van [[1898]] tot die Amerikaanse eilandgebied [[Puerto Rico]]. Die eilande is in die weste van [[Anguilla]] en in die ooste van Puerto Rico geleë. Die Maagde-eilande het 'n bevolking van 146 508 in 2003 gehad het het 'n oppervlakte van 505 km². Die [[Amerikaanse dollar|VS-dollar]] is in beide gebiede die amptelike [[geldeenheid]].
Die eilande is deur [[Christophorus Columbus]] op [[14 November]] [[1493]] vir Europa ontdek en vir [[Spanje]] in besit geneem, maar die eilande is nie deur Spanjaarde bevolk nie. Sedert die [[17de eeu]] was die eilande tussen [[Denemarke]] en [[Engeland]] opgedeel en sommige eilande was tydelik in [[Nederland]]se besit. [[1917]] het die VSA die Deense deel vir 25 miljoen VS-dollar gekoop.
 
Die eilande is deur [[Christophorus Columbus]] op [[14 November]] [[1493]] ontdek en vir [[Spanje]] in besit geneem, maar die eilande is nie deur Spanjaarde bevolk nie. Sedert die [[17de eeu]] was die eilande tussen [[Denemarke]] en [[Engeland]] opgedeel en sommige eilande was tydelik in [[Nederland]]se besit. [[1917]] het die VSA die Deense deel vir 25 miljoen VS-dollar gekoop.
 
== Grootste eilande ==
{| class="wikitable"
|-
! Rank
! Eiland
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Virgin Islands|Maagde-eilande}}
* {{en}} [http://www.bvi.gov.vg/ Regering van die Britse Maagde-eilande]
* {{en}} [http://www.doi.gov/oia/islands/virgin-islands.cfm Amerikaanse Maagde-eilande] by die Amerikaanse Buro vir Eiland-sake

Navigasie-keuseskerm