Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Insular Areas of the United States (Engels)
Flag of the United States.svg Great Seal of the United States (obverse).svg
(Vlag) (Groot Seël)
Nasionale leuse: E Pluribus Unum (tradisioneel)
(Latyn: Uit baie, een)

In God We Trust (sedert 1956)
Ligging van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Ligging van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Kaart van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Kaart van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika
Amptelike tale Engels
Hoofstad Washington, D.C.
Grootste stad Geen
President Barack Obama
Oppervlakte
 - Totaal
10 553,18 vk km
Bevolking
 - Totaal (2010)
 - Bevolkingsdigtheid
4 411 808
418/vk km
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) USD
Tydsone UTC: −12 tot −4
Volkslied The Star-Spangled Banner

Die Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika (Engels: Insular Areas of the United States) is 'n term vir 'n groep van eilande van die Verenigde State van Amerika, wat geen deel van die 50 deelstate van die Verenigde State van Amerika of die Distrik van Columbia uitmaak nie.[1] Die eilandgebiede is in die Karibiese See en die Stille Oseaan geleë en sluit die klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika in.

Karibiese See[wysig]

Vlag Argipel of eiland Oppervlakte
(km²)
Lagoon
(km²)
Bevolking Verkryging Koördinate ISO 3166-1
ISO 3166-2
Flag of Puerto Rico.svg Puerto Rico 8 959   3 994 259 10 Desember 1898 18°15′N 66°30′W  (Puerto Rico) PR
Flag of the United States Virgin Islands.svg Amerikaanse Maagde-eilande 349   108 605 31 Maart 1917 18°20′N 64°50′W  (Amerikaanse Maagde-eilande) VI
Flag of the United States.svg Klein afgeleë eilande 5,4   0     UM
Flag of Navassa Island (local).svg Navassa[nb 1] 5,4   0 31 Oktober 1858 18°25′0″N 75°0′0″W  (Navassa) UM-76
  Bajo Nuevo Bank[nb 2] 0,02 155 0 22 November 1869 15°53′0″N 78°38′0″W  (Bajo Nuevo Bank)  
  Serranilla Bank[nb 2] 0,02 1200 0 8 November 1879
13 November 1880
15°50′0″N 79°50′0″W  (Serranilla Bank)  

Stille Oseaan[wysig]

Vlag Argipel of eiland Oppervlakte
(km²)
Lagoon
(km²)
Bevolking Verkryging Koördinate ISO 3166-1
ISO 3166-2
Flag of Guam.svg Guam 549   168 564 1898 13°24′N 144°43′O  (Guam) GU
Flag of the Northern Mariana Islands.svg Noordelike Mariana-eilande 463,64   82 459 1945 16°8′N 145°45′O  (Noordelike Mariana-eilande) MP
Flag of American Samoa.svg Amerikaans-Samoa 199   57 881 1899 14°17′S 170°42′W  (Amerikanisch-Samoa) AS
Flag of the United States.svg Klein afgeleë eilande 28,14 244 40     UM
  Baker-eiland 1,64   0 28 Oktober 1856 0°11′42″N 176°28′42″W  (Baker-eiland) UM-81
  Howland-eiland 1,85   0 28 Oktober 1856 0°48′26″N 176°37′1″W  (Howland-eiland) UM-84
  Jarvis-eiland 4,50   0 28 Oktober 1856 0°22′S 160°3′W  (Jarvis-eiland) UM-86
Flag of Johnston Atoll (local).svg Johnston-atol[nb 3] 2,67 130 0 6 September 1859 16°45′N 169°31′W  (Johnston-atol) UM-67
  Kingman-rif 0,01 60 0 8 Februarie 1860 6°24′N 162°24′W  (Kingman-rif) UM-89
Flag of the Midway Islands (local).svg Midway-atol[nb 3] 6,20 40 40 28 Augustus 1867 28°13′N 177°22′W  (Midway-atol) UM-71
Flag of Palmyra Atoll (local).svg Palmyra-atol[nb 3] 3,9 8 0 21 Februarie 1912 5°52′N 162°5′W  (Palmyra-atol) UM-95
Flag of Wake Island.svg Wake-eiland[nb 4] 7,37 6 0 17 Januarie 1899 19°17′N 166°36′O  (Wake-eiland) UM-79

Vrye geassosieerde state[wysig]

Voormalige gebiede[wysig]

Sien ook[wysig]

Notas[wysig]

  1. geëis deur Haïti
  2. 2,0 2,1 geëis deur Colombia, Jamaika en Nicaragua
  3. 3,0 3,1 3,2 geëis deur Hawaii ná onafhanklikheid
  4. geëis deur die Marshalleilande

Verwysings[wysig]

  1. Definitions of Insular Area Political Organizations”. Office of Insular Affairs. U.S. Department of the Interior: 2007-01-11. URL besoek op 2012-02-02.

Eksterne skakels[wysig]


Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrik Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake