Sphyraenidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Barrakuda
Tydperk: Vroeë Eoseen tot nou[1]
'n Barrakuda, Sphyraena barracuda, met prooi
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Sphyraenidae
Genus: Sphyraena
Klein, 1778
Spesies

Sien teks

Die Barrakudas (Sphyraenidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is slegs een genus met twintig spesies in hierdie familie, en agt van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig | wysig bron]

'n Barrakuda naby Meksiko

Visse van hierdie familie het lang, byna silindervormige lywe met lang koppe en het twee dorsale vinne wyd uitmekaar. Die lyf is bedek met klein skubbe en die grootte wissel tussen 30 cm en 2 m. Hulle verkies riviermondings en vlak kuswater oor koraalriwwe om in te leef. Hulle eet hoofsaaklik vis en tjokka. Visse van die familie is eetbaar en gewilde sportvisse.

Genus[wysig | wysig bron]

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Sphyraena

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (2002) “A compendium of fossil marine animal genera”. Bulletins of American Paleontology 364: 560. Besoek op 2007-12-25.