St. John's, Antigua en Barbuda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

St. John's
St Johns Antigua 2012.jpg

Kaart Vlag
Antigua and barbuda map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Antigua en Barbuda Antigua en Barbuda
 Eiland Antigua
 Koördinate 17°07′N 61°51′O
 Gestig op 1632
 Oppervlakte:  
 - Totaal 10 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 31 000
 - Bevolkingsdigtheid 8,029/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC -04:00
 Burgemeester

St. John's is die hoofstad en grootste stad van Antigua en Barbuda, 'n eilandnasie in die Karibiese See, en lê op die eiland Antigua. Die stad het in 2005 'n bevolking van 31 000 gehad en 'n bevolkingsdigtheid van 8,029/vk km.