Stekel-koeivis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Stekel-koeivis
Lactoria fornasini1.jpg
'n Naverwante soort
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
(Jordan & Fowler, 1902)[1]
Spesie:
L. diaphana
Binomiale naam
Lactoria diaphana
Sinonieme
  • Lactoria diaphanus (Bloch & Schneider, 1801)
  • Lactoria diaphinus (Bloch & Schneider, 1801)
  • Lactoria schlemmeri (Jordan & Snyder, 1904)
  • Ostracion brevicornis (Temminck & Schlegel, 1850)
  • Ostracion diaphanum (Bloch & Schneider, 1801)
  • Ostracion diaphanus (Bloch & Schneider, 1801)[4]

Die Stekel-koeivis of seevarkie[5] (Lactoria diaphana) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die noorde van Mosambiek tot by die Wes-Kaap. So nou en dan kom die visse voor tot by Swakopmund. In Engels staan die visse bekend as die Spiny cowfish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is liggeel van kleur met rooibruin skynsels in. Die vis het 'n dik, harde vel bekend as die karapaks wat lyk asof dit met 'n net oortrek is. Daar is 'n kort stekel bokant elke oog. Die vis word 25 cm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in vlak koraal- en rotsriwwe, maar wel op die bodem. Die mannetjie het 'n harem van 3 - 4 wyfies.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Jordan D. S. & Fowler H. W., 1902. A review of the trigger-fishes, file-fishes, and trunk-fishes of Japan. Proc. U. S. Natl. Mus. v. 25 (núm. 1287). 251-286.
  2. BioLib (en)
  3. Bloch, M. E. & J. G. Schneider. 1801. M. E. Blochii, Systema Ichthyologiae iconibus cx illustratum. Post obitum auctoris opus inchoatum absolvit, correxit, interpolavit Jo. Gottlob Schneider, Saxo. Berolini. Sumtibus Auctoris Impressum et Bibliopolio Sanderiano Commissum. M. E. Blochii, Systema Ichthyologiae.: i-lx + 1-584, Pls. 1-110.
  4. Catalogue of Life (en)
  5. Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]