Stekelblaarklapper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Stekelblaarklapper
Strychnos pungens04.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. pungens
Binomiale naam
Strychnos pungens

Die Stekelblaarklapper (Strychnos pungens) is 'n boom wat voorkom in die Limpopo en Noordwes provinsies asook die sentrale gedeelte van in die suide van Zimbabwe en vanaf die Caprivi tot in Owambo in Namibië. Die boom het stywe blare met stekelpunte. Daar is geen dorings op die boom nie. Die vrugte is blougroen tot geel wanneer dit ryp is.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]