Sterkbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sterkbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Tracheophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Terminalia
Spesie: Terminalia prunioides
Binomiale naam
Terminalia prunioides
M. Laws.
Sinonieme

Terminalia rautanenii Schinz
Terminalia petersii Engl.
Terminalia holstii Engl.
Terminalia benguellensis var. ovalis Hiern
Terminalia benguellensis Welw. ex Hiern

Die sterkbos (Terminalia prunioides) is klein, bladwisselende boom of somtyds ook 'n struik wat voorkom in Limpopo en Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit boompie kan enkel of meerstammig wees. Dit groei in swak gedreineerde kleigrond of klipperige heuwelhange en word tot 8 m groot. Die bas is bruingrys en ouer bome s'n kan gegroef wees. Gepaarde of enkeldorings kom voor by die basis van die sytakkies. Die blare is enkelvoudig, in spirale aan die punte van die takkies. Massas wit blommetjies kom vanaf Oktober tot Januarie voor; die blommetjies is in are gerangskik. Die saadpeule is papieragtig en is helder pruimrooi.

'n Sterkbos
Loof
Blomme en vrugte

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]