Swartkoningvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Swartkoningvis
Black trevally.JPG
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. lugubris
Binomiale naam
Caranx lugubris
Poey, 1860
Caranx lugubris distribution.png
Geskatte verspreiding
Sinonieme
  • Caranx ascensionis Cuvier, 1833
  • Caranx frontalis Poey, 1860
  • Caranx ishikawai Wakiya, 1924
  • Caranx tenebrosus Jordan, Evermann & Wakiya, 1927

Die Swartkoningvis (Caranx lugubris) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika van Mosambiek tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Black kingfish.

Voorkom[wysig | wysig bron]

'n Swart koningvis

Die vis se kop en vinne is grys tot swart en daar is 'n donker kol aan die boonste kant van die kieuedeksel (operkulum).

Habitat[wysig | wysig bron]

Swartkoningvis swem oor 'n koraalrif

Die vis leef in helder water van 25–100 m diep aflandig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]