Waterbessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Syzygium cordatum)
Jump to navigation Jump to search

Waterbessie
Syzygium cordatum flower.jpg
Waterbessie (Syzygium cordatum)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. cordatum
Binomiale naam
Syzygium cordatum

Die waterbessie (Syzygium cordatum) is 'n middelgroot boom wat aan die ooskus van Suid-Afrika en veral in KwaZulu-Natal voorkom. Dit kom ook in Mpumalanga, Limpopo en Zimbabwe voor. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys.[1]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]