Tierklipkabeljou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tier-klipkabeljou
Bewaringstatus

Gebrekkige data (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Serranidae
Subfamilie: Epinephelinae
Genus: Epinephelus
Spesie: E. posteli
Binomiale naam
Epinephelus posteli
(Fourmanoir & Crosnier, 1964)

Die Tierklipkabeljou (Epinephelus posteli) is 'n vis wat voorkom in suidelike Madagaskar, Mosambiek en KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Tiger rockcod.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die vis word tot 100 cm lank. Van ver af lyk die vis rooi, maar die lyf is bedek met klein, onreëlmatige rooibruin kolle wat geskei word deur ligter spasies tussenin. Vier ligte, nou strepe verskyn soms op die agterkant van die vis afhangende van sy gemoedstoestand.

Die vis leef in aflandige koraalriwwe in water wat 5 tot 50 m diep is. Hulle is alleenlopers en rus soms op die koraalrif. Die vis vreet klein vissies en skaaldiere.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Russell, B., Situ, A. & Cornish, A. (Grouper & Wrasse Specialist Group) 2006. Epinephelus polyphekadion. In: IUCN 2013. IUCN Red List of Threatened Species. Version 2013.1. www.iucnredlist.org. Verkry op 19 Oktober 2013.