Tony Greig
Voorkoms
Tony Greig | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Anthony William Greig | |||||
Gebore | Queenstown, Kaapprovinsie, Suid-Afrika | 6 Oktober 1946|||||
Gesterf | 29 Desember 2012 (op 66) Sydney, Nieu-Suid-Wallis, Australië | |||||
Lengte | 1,98 m | |||||
Boulstyl | Regshandig medium Regshandig wegbreker | |||||
Rol | Veelsydig | |||||
Familie | Ian Greig (broer) Norman Curry (broer-in-wet) | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Engeland | |||||
Toetsdebuut (no 452) | 8 Junie 1972 v Australië | |||||
Laaste Toets | 30 Augustus 1977 v Australië | |||||
EDI debuut (no 15) | 24 Augustus 1972 v Australië | |||||
Laaste EDI | 6 Junie 1977 v Australië | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
1965–1970 | Border | |||||
1966–1978 | Sussex | |||||
1970–1972 | Eastern Province | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | 1ste rang | A-lys | ||
Wedstryde | 58 | 22 | 350 | 190 | ||
Lopies aangeteken | 3 599 | 269 | 16 660 | 3 899 | ||
Kolfgemiddeld | 40,43 | 16,81 | 31,19 | 24,67 | ||
100s/50s | 8/20 | –/– | 26/96 | 3/21 | ||
Hoogste telling | 148 | 48 | 226 | 129 | ||
Aflewerings geboul | 9 802 | 916 | 52 513 | 8 435 | ||
Paaltjies | 141 | 19 | 856 | 244 | ||
Boulgemiddeld | 32,20 | 32,57 | 28,85 | 23,15 | ||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 6 | 0 | 33 | 3 | ||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 2 | nvt | 8 | nvt | ||
Beste boulontleding | 8/86 | 4/45 | 8/25 | 6/28 | ||
Vangskote/Stonkings | 87/– | 7/– | 345/– | 88/– | ||
Bron: CricketArchive, 28 Oktober 2009 |
Anthony William "Tony" Greig (6 Oktober 1946 – 29 Desember 2012) was 'n Engelse krieketspeler, toetskaptein en TV-krieketkommentator wat in Queenstown, Suid-Afrika, gebore is.
Loopbaan
[wysig | wysig bron]Tony het Engeland in 58 toetse verteenwoordig en het 3 599 toets lopies teen 'n gemiddeld van 40,43 behaal. Hy het ook 141 toetspaaltjie geneem teen 'n gemiddeld van 32,2. Hy het onder meer tydens die Krieketwêreldbeker 1975 vir Engeland gespeel.