Ottosdal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ottosdal
Ligging van Ottosdal op 'n kaart (Noordwes)
Ottosdal
Ottosdal
 Ottosdal se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°48′S 26°00′O / 26.800°S 26.000°O / -26.800; 26.000Koördinate: 26°48′S 26°00′O / 26.800°S 26.000°O / -26.800; 26.000
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distrik Ngaka Modiri Molema
Munisipaliteit Tswaing
Stigting 1917
Oppervlak[1]
 - Dorp 5,15 km²  (2 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 884
 - Digtheid 172/km² (445,5/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 58.5%
 • Indiër/Asiër 5.5%
 • Kleurling 2.9%
 • Swart 31.9%
 • Ander 1.0%
Taal (2011)[1]
 • Tswana 20.2%
 • Afrikaans 61.7%
 • Xhosa 2.1%
 • Sotho 1.7%
 • Engels 5.6%
Poskode (strate) 2610
Poskode (posbusse) 2610
Skakelkode(s) 018

Ottosdal is 'n dorp in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die dorp is in 1913 as 'n NG gemeente op die plaas Korannafontein van GP Otto gestig. Die dorp is in 1917 geproklameer en uitgelê.

Distrik[wysig | wysig bron]

Die belangrikste gewasse wat verbou word is mielies, grondbone en sonneblomsaad. Daar is 'n gedenktuin met grafte van Britse soldate wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog gesneuwel het.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Ottosdal”. Sensus 2011.

Ligging[wysig | wysig bron]