Tweede kabinet van J.B.M. Hertzog
Voorkoms
| |
Tweede kabinet van J.B.M. Hertzog | |
Staatshoof Koning George V Eerste Minister (1929–1933) J.B.M. Hertzog Party: Nasionale Party (9) en Arbeidersparty (2) Status in wetgewer Koalisie Opposisie Suid-Afrikaanse Party Leier van die opposisie Jan Smuts | |
Periode:1910 – 1961 Unie van Suid-Afrika |
Die Tweede kabinet van J.B.M. Hertzog was van 14 Junie 1929 tot 17 Mei 1933 in Suid-Afrika aan bewind.
Kabinet
[wysig | wysig bron]Pos | Minister | Termyn | Party | ||
---|---|---|---|---|---|
Eerste Minister | Genl. J. B. M. Hertzog | 1929 | 1933 | Nasionale Party | |
Minister van Eksterne Sake | |||||
Minister van Landbou | Genl. Jan Kemp LV | 1929 | 1933 | Nasionale Party | |
Minister van Verdediging | Agb. Frederic Creswell LV | 1929 | 1933 | Arbeidersparty | |
Minister van Arbeid | |||||
Minister van Onderwys | Agb. D.F. Malan LV | 1929 | 1933 | Nasionale Party | |
Minister van Binnelandse Sake | |||||
Minister van Gesondheid | |||||
Minister van Finansies | Agb. N.C. Havenga LV | 1929 | 1933 | Nasionale Party | |
Minister van Justisie | Agb. Oswald Pirow LV | 1929 | 1933 | Nasionale Party | |
Minister van Lande | Agb. Piet Grobler LV | 1929 | 1933 | Nasionale Party | |
Minister van Besproeiing | Agb. E.G. Jansen MP | 1929 | 1933 | Nasionale Party | |
Minister van Naturellesake | |||||
Minister van Mynbou en Industrieë | Agb. Adriaan Fourie LV | 1929 | 1933 | Nasionale Party | |
Minister van Pos- en Telegraafwese | Agb. Henry Sampson LV | 1928 | 1929 | Arbeidersparty | |
Minister van Openbare Werke | |||||
Minister van Spoorweë en Hawens | Agb. Charl W. Malan LV | 1929 | 1933 | Nasionale Party |