Derde kabinet van J.B.M. Hertzog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kabinet van Suid-Afrika
Flag of South Africa (1928-1994).svg
Derde kabinet van J.B.M. Hertzog

J.B.M. Hertzog

Eerste Minister (1933–1938)
J.B.M. Hertzog
Party:
Nasionale Party
Suid-Afrikaanse Party
Verenigde Party
(NP en SAP smelt saam in 1934)
Periode:1910 – 1961
Unie van Suid-Afrika

Die 7de kabinet van die Unie van Suid-Afrika, die derde kabinet deur Generaal J.B.M. Hertzog gevorm, was van 17 Mei 1933 tot 18 Mei 1938 in Suid-Afrika aan bewind.

Die 7de Kabinet van die Unie van Suid-Afrika, 1933

Kabinet[wysig | wysig bron]

Pos Minister Termyn Party
Eerste Minister JBM Hertzog - SA.jpg Genl. J.B.M. Hertzog 1933 1938 Nasionale Party
Minister van Eksterne Sake
Verenigde Party
Adjunk-Eerste Minister Jan Christiaan Smuts.jpg Genl. Jan Smuts 1933 1938 Suid-Afrikaanse Party
Minister van Justisie
Verenigde Party
Minister van Landbou, Bosbou en Visserye Jan Kemp.jpg Agb. Jan Kemp LV 1933 1935 Nasionale Party
Verenigde Party
Minister van Handel en Nywerheid Agb. Adriaan Fourie LV 1933 1938 Nasionale Party
Minister van Arbeid 1935
Verenigde Party
Minister van Verdediging Oswald Pirow.jpg Agb. Oswald Pirow LV 1933 1938 Nasionale Party
Minister van Spoorweë en Hawens
Verenigde Party
Minister van Onderwys Hofmeyr.jpg Agb. Jan Hendrik Hofmeyr LV 1933 1938 Suid-Afrikaanse Party
Minister van Binnelandse Sake 1936
Minister van Gesondheid
Verenigde Party
Minister van Finansies Havenga.jpg Agb. N.C. Havenga LV 1933 1938 Nasionale Party
Verenigde Party
Minister van Lande Deneys Reitz.jpg Agb. Deneys Reitz LV 1933 1935 Suid-Afrikaanse Party
Verenigde Party
Minister van Myne Patrick Duncan.jpg Agb. Patrick Duncan LV 1933 1936 Suid-Afrikaanse Party
Verenigde Party
Minister van Naturellesake Piet Grobler.jpg Agb. Piet Grobler LV 1933 1938 Nasionale Party
Verenigde Party
Minister van Pos- en Telegraafwese Agb. C.F. Clarkson LV 1933 1938 Nasionale Party
Minister van Openbare Werke
Verenigde Party
Minister sonder Portefeulje Richard Stuttaford.jpg Agb. Richard Stuttaford LV 1933 1936 Suid-Afrikaanse Party
Verenigde Party

Veranderinge in 1935[wysig | wysig bron]

Pos Minister Termyn Party
Minister van Landbou en Bosbou Deneys Reitz.jpg Agb. Deneys Reitz LV 1935 1938 Verenigde Party
Minister van Arbeid en Maatskaplike Welsyn Agb. Adriaan Fourie LV 1935 1936 Verenigde Party
Minister van Lande Jan Kemp.jpg Agb. Jan Kemp LV 1935 1938 Verenigde Party

Veranderinge in 1936[wysig | wysig bron]

Pos Minister Termyn Party
Minister van Binnelandse Sake Richard Stuttaford.jpg Agb. Richard Stuttaford LV 1936 1938 Verenigde Party
Minister van Openbare Gesondheid
Minister van Arbeid en Maatskaplike Welsyn Hofmeyr.jpg Agb. Jannie Hofmeyr LV 1936 1937 Verenigde Party
Minister van Myne 1938
Minister sonder Portefeulje Frederick Sturrock.jpg Agb. F.C. Sturrock LV 1936 1938 Verenigde Party

Veranderinge in 1937[wysig | wysig bron]

Pos Minister Termyn Party
Minister van Arbeid Hofmeyr.jpg Agb. Jannie Hofmeyr LV 1937 1938 Verenigde Party
Minister van Maatskaplike Welsyn

Bronne[wysig | wysig bron]

  • "Geocities – South Africa". Geocities (Web Archive). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2007. Besoek op 16 Oktober 2007.