Kabinet van Kgalema Motlanthe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kabinet van Suid-Afrika
Flag of South Africa.svg
Kabinet van Kgalema Motlanthe

Kgalema Motlanthe

President:
Kgalema Motlanthe
Party:
ANC
Periode:
2008–2009
Republiek van Suid-AfrikaPost-Apartheid

Die Kabinet van Kgalema Motlanthe was van 25 September 2008 tot 10 Mei 2009 in Suid-Afrika aan bewind gewees.

Samestelling[wysig | wysig bron]

Samestelling van Motlanthe se kabinet:

Departement Naam Beeld Party Tydperk
President Kgalema Motlanthe Kgalema Motlanthe ANC 2008–2009
Adjunkpresident Baleka Mbete ANC
Voorsitter (presidensiële kommunikasie) Manto Tshabalala-Msimang ANC 2008–2009
Arbeid Membathisi Mdladlana
Behuising Lindiwe Sisulu Lidiwe Sisulu ANC 2008–2009
Binnelandse sake Nosiviwe Mapisa-Nqakula
Buitelandse sake Nkosazana Dlamini-Zuma
Finansies Trevor Manuel Trevor Manuel ANC 2008–2009
Gesondheid Barbara Hogan
Gevangenis Ngconde Balfour
Handel en nywerheid Mandisi Mpahlwa
Intelligensie Siyabonga Cwele
Justisie en staatkundige ontwikkeling Enver Surty
Kommunikasie Ivy Matsepe-Casaburri (6 April 2009)
Manto Tshabalala-Msimang (interim) ANC 2008–2009
Kuns en kultuur Pallo Jordan
Landbou en grondsake Lulama Xingwana
Maatskaplike ontwikkelinge Zola Skweyiya
Mineraal- en energiesake Buyelwa Sonjica
Omgewingsake en toerisme Marthinus van Schalkwyk Marthinus van Schalkwyk ANC 2008–2009
Onderwys Naledi Pandor Naledi Pandor ANC 2008–2009
Openbare ondernemings Brigitte Mabandla
Provinsiale en plaaslike regering Sicelo Shiceka
Siviele ingenieurswese Geoff Doidge
Sport en ontspanning Makhenkesi Stofile
Staatsdiens en Administrasie Richard Baloyi
Veiligheid en sekuriteit Nathi Mthethwa
Wetenskap en tegnologie Mosibudi Mangena AZAPO 2008–2009
Verdediging Charles Nqakula
Vervoer Jeff Radebe
Waterwese en bosbou Lindiwe Hendricks
vorige:

Kabinet van Thabo Mbeki

Kabinet van Kgalema Motlanthe
Wapen van Suid-Afrika.png
September 2008 – Mei 2009
volgende:

Kabinet van Jacob Zuma