Gaan na inhoud

Eerste kabinet van D.F. Malan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kabinette van Suid-Afrika
1ste kabinet van D.F. Malan

D.F. Malan

Eerste Minister (1948–1953)
D.F. Malan
Party:
Nasionale Party
Periode:1948 – 1953
Unie van Suid-Afrika
(Aanvang van apartheid)

Die eerste kabinet van dr. D.F. Malan was vanaf 26 Mei 1948 tot 15 April 1953 in Suid-Afrika aan bewind.

Kabinet

[wysig | wysig bron]
Pos Minister Termyn Party
Eerste Minister Sy ed. dr. D.F. Malan 1948 NP
Minister van Arbeid Sy ed. Ben Schoeman LV 1948 NP
Minister van Binnelandse Sake Sy ed. dr. T.E. Dönges LV 1948 NP
Minister van Bosbou Sy ed. F.C. Erasmus LV 1956 NP
Sy ed. S.P. le Roux LV 1948 1949 NP
Minister van Buitelandse Sake Sy ed. dr. D.F. Malan 1948 NP
Minister van Ekonomiese Sake Sy ed. E.H. Louw LV 1948 NP
Minister van Finansies Sy ed. N.C. Havenga LV 1948 AP
NP
Minister van Gesondheid Sy ed. dr. Karl Bremer LV 1951 1953 NP
Sy ed. A.J. Stals LV 1948 1951 (oorlede) NP
Minister van Justisie Sy ed. C.R. Swart LV 1948 NP
Minister van Landbou Sy ed. S.P. le Roux LV 1948 NP
Minister van Lande en Besproeiing Sy ed. Hans Strijdom LV 1948 NP
Minister van Mynwese Sy ed. J.H. Viljoen LV 1950 1953 NP
Sy ed. E.H. Louw LV 1948 1949 NP
Minister van Naturellesake Sy ed. dr. Hendrik Verwoerd LV 1950 NP
Sy ed. E.G. Jansen LV 1948 1950 HNP
Minister van Onderwys, Kuns en Wetenskap Sy ed. J.H. Viljoen LV 1950 NP
Sy ed. C.R. Swart LV 1949 1950 NP
Minister van Openbare Werke Sy ed. Ben Schoeman LV 1948 NP
Minister van Pos- en Telegraafwese Sy ed. Tom Naudé LV 1950 NP
Sy ed. Frans Erasmus LV 1948 1950 HNP
Minister van Verdediging Sy ed. F.C. Erasmus LV 1948 NP
Minister van Vervoer Sy ed. Paul Sauer LV 1948 NP
vorige:
Derde kabinet van Jan Smuts
Eerste kabinet van D.F. Malan

26 Mei 1948 tot 15 April 1953
volgende:
Tweede kabinet van D.F. Malan