Kabinet van Jacob Zuma, Mei 2014

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kabinet van Suid-Afrika
Flag of South Africa.svg
Tweede Zuma-kabinet

Jacob Zuma
President:
Jacob Zuma
Party:
ANC
Periode:
2014 – 2018
Republiek van Suid-Afrika

Op 24 Mei 2014 is Jacob Zuma vir 'n tweede termyn as die President van die Republiek van Suid-Afrika in sy amp ingehuldig.

Kort daarna, op 25 Mei 2014, het hy sy nuwe kabinet aangekondig. Terwyl sommige ministers (elf) uit die vorige kabinet hul poste behou het, is die meeste van die kabinet óf nuwe aanstellings, óf vorige kabinetsministers wat verskuif is na nuwe portefeuljes. Daar was 'n totaal van 35 ministeriële portefeuljes in die kabinet.

Die tweede kabinet van Jacob Zuma[wysig | wysig bron]

soos saamgestel op 25 Mei 2014:
Portfolio Minister Adjunkminister(s)
President van Suid-Afrika Jacob Zuma -
Adjunkpresident van Suid-Afrika Cyril Ramaphosa -
Minister in die Presidensie Jeff Radebe -
Minister in die Presidensie vir Vroue Susan Shabangu -
Arbeid Mildred Oliphant Inkosi Patekile Holomisa
Basiese Onderwys Angie Motshekga Enver Surty
Binnelandse Sake Malusi GigabaAyanda Dlodlo Fatima Chohan
Ekonomiese Ontwikkeling Ebrahim Patel Madala Masuku
Energie Tina Joemat-Pettersson →Mmamoloko Kubayi Thembi Majola
Finansies Nhlanhla Nene → Des van Rooyen →
Pravin Gordhan (2de termyn)→ Malusi Gigaba
Mcebisi Jonas→Sfiso Buthelezi
Gesondheid Aaron Motsoaledi Joe Phaahla
Handel en Nywerheid Rob Davies Mzwandile Masina
Hoër Onderwys en Opleiding Blade Nzimande→Hlengiwe Mkhize Mduduzi Manana
Internasionale Betrekkinge en Samewerking Maite Nkoana-Mashabane Noma-India Mfeketho, Lluwelyn Landers
Justisie en Korrektiewe Dienste Michael Masutha John Jeffery, Thabang Makwetla
Kleinsake ontwikkeling Lindiwe Zulu Elizabeth Thabethe
Kommunikasie Faith MuthambiAyanda Dlodlo→Mmamoloko Kubayi Stella Ndabeni-Abrahams
Kuns en Kultuur Nathi Mthethwa Rejoice Mabudafhasi
Landbou, Bosbou en Visserye Senzeni Zokwana Bheki Cele
Landelike ontwikkeling en grondhervorming Gugile Nkwinti Mcebisi Skwatsha, Candith Mashego-Dlamini
Maatskaplike ontwikkeling Bathabile Dlamini Henrietta Bogopane-Zulu
Menslike nedersettings (voormalige Behuising) Lindiwe Sisulu Zoe Kota-Hendricks
Minerale bronne Ngoako Ramathlodi→Mosebenzi Zwan Godfrey Oliphant
Omgewingsake Edna Molewa Barbara Thomson
Openbare Ondernemings Lynne Brown Gratitude Magwanishe
Openbare Werke Thulas Nxesi Jeremy Cronin→afgetree
Polisie Nkosinathi Nhleko→Fikile Mbalula Maggie Soty
Samewerkende regering en Tradisionele aangeleenthede Pravin Gordhan → Des van Rooyen Andries Nel, Obed Bapela
Sport en Ontspanning Fikile Mbalula→Thembelani Nxesi Gert Oosthuizen
Staatsdiens en Administrasie Collins Chabane Ayanda Dlodlo
Staatsveiligheid David Mahlobo→ Ellen Molekane
Telekommunikasie en Posdiens Siyabonga Cwele Hlengiwe Mkhize
Toerisme Derek Hanekom Thokozile Xasa
Verdediging en Militêre Veterane Nosiviwe Mapisa-Nqakula Kebby Maphatsoe
Vervoer Dipuo Peters Sindiswe Chikunga
Water en Sanitasie Nomvula Mokonyane Pam Tshwete
Wetenskap en Tegnologie Naledi Pandor Zanele kaMagwaza-Msibi

Partye[wysig | wysig bron]

Party Aantal ministers Aantal adjunkministers
African National Congress (ANC) 35 36

Skommelinge[wysig | wysig bron]

  • Finansies: 10 Desember 2015 – Nhlanhla Nene uit, David van Rooyen in. 3 dae later: Van Rooyen uit, Pravin Gordhan in.
  • Samewerkende regering en Tradisionele aangeleenthede: 13 Desember 2015 – Pravin Gordhan uit, David van Rooyen in.
  • Staatsdiens en Administrasie: 15 Maart 2015 – Collins Chabane uit (oorlede), Nathi Mthethwa in (waarnemend).
  • 17 Oktober 2017 – Blade Nzimande afgedank as Minister van Hoër Onderwys en Opleiding. Verskeie ander portefeuljeverskuiwings.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

vorige:

Kabinet van Jacob Zuma, Mei 2009

Kabinet van Jacob Zuma
Wapen van Suid-Afrika.png
Mei 2014 – Februarie 2018
volgende:

Kabinet van Cyril Ramaphosa