Valsmispel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Valsmispel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
V. lanciflora
Binomiale naam
Vangueriopsis lanciflora
(Hiern) Robyns

Die Valsmispel (Vangueriopsis lanciflora) is 'n boom wat voorkom van Ovambo in die noorde van Namibië, ooswaarts tot by die Mosambiekse grens. Die boom groei in sanderige bosveld, dikwels op klipperige plekke. Die boom lyk baie soos die Wildemispel.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]