Vesta (mitologie)
Voorkoms
Vesta | |
---|---|
Romeinse godin | |
Naam | Vesta |
Godin van | vuurherd, huis en familie |
Ouers | Saturnus en Ops |
Broers, susters | Jupiter, Neptunus, Pluto, Juno, Ceres en Saturnus |
Griekse eweknie | Hestia |
Simbool | Die herd en sy vuur |
Feesdae | Vestalia (7–15 Junie) |
Tuiste | Forum Romanum |
Vesta was die maagde godin van die hart, huis, en familie in die Romeinse godsdiens. Vesta se teenwoordigheid was gesimboliseer deur die heilige vuur wat in haar hart en tempels gebrand het. Haar naaste Griekse ekwivalent is Hestia.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vesta (mitologie).