Ovidius

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ovidius
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Standbeeld van Ovidius deur Ettore Ferrari in 1887

Geboortenaam Publius Ovidius Naso
Gebore 20 Maart 43 v.C.
Sulmo, Italië, Romeinse Republiek
Oorlede 17 of 18 n.C.
Tomis, Scythia Minor, Romeinse Ryk
Nasionaliteit Antieke Rome
Beroep digter
Bekend vir Heroides, Amores, Ars Amatoria, Metamorfoses, Fasti, Tristia, Epistulae ex Ponto, Medea

Publius Ovidius Naso (20 Maart 43 v.C.17 of 18 n.C.), algemeen bekend as Ovidius, was ’n Romeinse digter wat die bekendste is vir die Heroides, Amores en Ars Amatoria, drie groot versamelings erotiese gedigte, die Metamorfoses, ’n mitologiese heksameter-gedig, die Fasti, oor die Romeinse kalender, en die Tristia en Epistulae ex Ponto, twee gedigte wat hy in ballingskap aan die Swartsee geskryf het. Hy het ook ’n verlore tragedie, Medea, en ander kleiner werke geskryf.