Gymnosporia hemipterocarpa
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Vlerkvrugpendoring)
Vlerkvrugpendoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Celastrales |
Familie: | Celastraceae |
Genus: | Gymnosporia |
Spesie: | G. hemipterocarpa
|
Binomiale naam | |
Gymnosporia hemipterocarpa Jordaan, (2008)
|
Die vlerkvrugpendoring (Gymnosporia hemipterocarpa) is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal en Eswatini.
Die boom se FSA-nommer is 399.8.[1]