Vlieg (dier)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Brachycera
Tachnina praeceps
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Arthropoda
Subfilum: Hexapoda
Klas: Insecta
Subklas: Pterygota
Infraklas: Neoptera
Superorde: Endopterygota
Orde: Diptera
Suborde: Brachycera
Infraorde

Asilomorpha
Muscomorpha
Stratiomyomorpha
Tabanomorpha
Vermileonomorpha
Xylophagomorpha

'n Vlieg

Vlieë (Brachycera) is 'n suborde van die tweevlerkiges (Diptera). Die suborde omvat sowat 120 families. Die vernaamste kenmerk van hierdie spesies is dat hulle gereduseerde antennes het. Baie van die spesies is roofdiere of aasvreters, maar daar is ook blomme soos die pepergras s'n wat deur vlieë bestuif word.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]