Vuurpylaalwyn
Voorkoms
Vuurpylaalwyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. peglerae
|
Binomiale naam | |
Aloe peglerae Schönland, 1904
|
Die Vuurpylaalwyn (Aloe peglerae) is 'n aalwyn wat inheems is aan Gauteng en Noordwes, waar dit aangetref word op die Magaliesberg en Witwatersberg. Die plant is klein en stamloos en groei hoofsaaklik op die noordelike hange van die berg in klein groepies. Die blare is grysgroen en neig om na binne te buig. Die plant blom in Julie en Augustus.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Hybried van Aloe peglerae en Aloe marlothii -
Hybried van Aloe peglerae en Aloe marlothii