Galicies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Galicies
Galego
Gepraat in: Vlag van Spanje Spanje
Vlag van Portugal Portugal 
Gebied: Suid-Europa
Totale sprekers: 3,5 miljioen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Romaans
  Wes-Romaans
   Gallo-Iberies
    Iberoromaans
     Wes-Iberies
      Galicies-Portugees
       Galicies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of Galicia.svg Galicië
Gereguleer deur: Instituut van Galicies
Taalkodes
ISO 639-1: gl
ISO 639-2: glg
ISO 639-3: glg 
Galician linguistic areas.PNG

Galicies (Galicies: Galego, Spaans: Gallego, Portugees: Língua galega) is 'n taal wat in die Spaanse outonome gemeenskap Galicië, in die mees noordwestelike deel van Spanje, ten noorde van Portugal gepraat word.

Die taal word deur baie mense as 'n dialek van Portugees beskou. Wat taal betref is die onderskeid maar klein, maar die ortografie (spelling) is verskillend.

Die Spaanse staat erken Galicies as een van die vier amptelike tale (saam met Spaans, Katalaans en Baskies).

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Galicies


Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Wallonies | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova