Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/28 Augustus
Voorkoms
- 1749 – Gebore: Johann Wolfgang von Goethe, Duitse skrywer, regsgeleerde en filosoof.
- 1879 – Cetshwayo, koning van die Zoeloes, word deur Britse dragonders in die Ngomewoud gevange geneem.
- 1940 – Tweede Wêreldoorlog: Italiaanse basisse in Somaliland in Oos-Afrika word deur die Suid-Afrikaanse Lugmag aangeval.
- 1963 – Martin Luther King jr. lewer sy beroemde I have a dream-toespraak tydens 'n burgerregtebetoging in Washington, D.C.
- 1996 – Brittanje se prins Charles en prinses Diana skei.
- 1999 – Die All Blacks ly hul grootste nederlaag nog nadat hulle met 28-7 teen die Wallabies verloor.