Wildekatoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wildekatoen
Gossypium herbaceum 002.JPG
'n Blom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. herbaceum
Binomiale naam
Gossypium herbaceum
(L.)

Die wildekatoen (Gossypium herbaceum) is 'n plant van inheems is aan Suid-Afrika. Dit kom in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voor asook in Eswatini en Botswana.

In Suid-Afrika kom die subspesie Gossypium herbaceum L. subsp. africanum (Watt) Vollesen voor en dit is op die SANBI-rooilys as 'veilig' gelys.[1]

Hierdie plant word algemeen vir die produksie van katoen gekweek.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]