Witspikkel-dikkop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Witspikkel-dikkop
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Gobiidae
Subfamilie: Gobiinae
Genus: Bathygobius
Spesie: B. coalitus
Binomiale naam
Bathygobius coalitus
(Bennett, 1832)

Die witspikkel-dikkop (Bathygobius coalitus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan; dit kom voor aan die ooskus van Afrika vanaf die suide van Mosambiek tot by die Oos-Kaap.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die vis word tot 12cm lank. Sy lyf is bruin met lang, donker vlekke op en wit kolletjies wat in horisontale rye voorkom. Die vis leef in rotsagtige kusstrande in water wat 0.3 tot 2 m diep is. Hulle is enkellopend en word meestal gevind in gety poele. Hulle vreet klein, bodem ongewerweldes.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]