Elias Motsoaledi Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Elias Motsoaledi
Kaart van Suid-Afrika wat Elias Motsoaledi in Limpopo aandui
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Sekhukhune
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode LIM472
Hoofstad Groblersdal
Grootste tale Noord-Sotho, Ndebele, Zoeloe
Area 3 713 km²  
Bevolking 249,363 (2011)

Die Elias Motsoaledi Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as Groter Groblersdal) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Die setel van die munisipaliteit is Groblersdal. Dit is vernoem ter ere van Elias Motsoaledi.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: