Ephraim Mogale Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Ephraim Mogale
Kaart van Suid-Afrika wat Ephraim Mogale in Limpopo aandui
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Sekhukhune
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode LIM471
Hoofstad Marble Hall
Grootste tale Noord-Sotho, Tsonga, Ndebele
Area 2 011 km²  
Bevolking 123,648 (2011)


Die Ephraim Mogale Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as Groter Marble Hall) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Die setel van die munisipaliteit is Marble Hall.