Bali

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bali
Kaart van Bali
Kaart van Bali
Geografie
Ligging Indiese Oseaan
Koördinate 8°22′S 115°08′O
Argipel Klein Sunda-eilande
Oppervlak 5 780,06 vk km
Hoogste punt Mount Agung 3 031 m
Administrasie
Vlag van Indonesië Indonesië
Provinsie Bali
Hoofstad Denpasar
Grootste stad Denpasar (788 445)
Demografie
Bevolking 3 891 428
Rysvelde op Bali

Bali is 'n eiland en provinsie van Indonesië, en die hoofstad vanaf 1958 is Denpasar.

Die Hindoeïsme is die dominante religie in Bali (93%).

Stede[wysig]

Geskiedenis[wysig]

  • 12 Oktober 2002: 'n Reeks motorbomme ontplof in Kuta (Denpasar) met die gevolg dat 202 mense sterf en 'n verdere 209 beseer word.