Berg Etna

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Etna
Catania-Etna-Sicilia-Italy-Castielli CC0 HQ1.JPG
Die Berg Etna
Ligging: Sisilië, Italië
Hoogte: 3 323 meter
Koördinate: 37°43′46″N 15°0′17″O
Bergtipe: Vulkaan
Laaste uitbarsting: 2013
Berg Etna in 2002

Berg Etna is 'n vulkaanberg in die suide van die Italiaanse Republiek op die eiland van Sisilië. Dit is die hoogste berg op die eiland Sisilië en die hoogste asook aktiefste vulkaan van Europa.

Die berg word sedert 21 Junie 2013 deur die UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]