Botshabelo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Botshabelo
Ligging van Botshabelo op 'n kaart (Vrystaat)
Botshabelo
Botshabelo
Koördinate: 29°13′59″S 26°43′59″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Metropolitaanse Munisipaliteit Mangaung
Stigting 1978
Hoogte 1 423 m (4 669 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 416 848
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 9781
Skakelkode(s) 051

Botshabelo is 'n nedersetting wat in 1978 deur die apartheidsregering geskep is. Dit is sowat 55 km oos van Bloemfontein geleë en het 'n hoofsaaklik Sothosprekende bevolking (in teenstelling met die nabygeleë Thaba Nchu wat hoofsaaklik Tswana-inwoners het). Botshabelo het 'n bevolking van ongeveer 500 000, en is deel van die Mangaung munisipale gebied. Die N8 nasionale pad gaan naby Botshabelo verby.

Sien ook[wysig]