Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suid-Afrika Mangaung
Kaart van Suid-Afrika wat Mangaung in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Tipe Metropolitaanse Munisipaliteit
Munisipale kode MAN
Plaaslike munisipaliteite Geen
Hoofstad Bloemfontein
Burgemeester
Grootste tale Sotho, Afrikaans, Tswana
Area 6 284 km²  
Bevolking 747,431 (2011)

Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit is een van die agt metropolitaanse munisipaliteite in Suid-Afrika.

Politiek[wysig]

Verkiesingsuitslae[wysig]

Verkiesingsuitslae[1] vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011.

Party Stemme %
ANC 226 723 66.27%
DA 109 122 27.11%
Cope 12 723 3.16%
VF+ 6 073 1.51%
APC 1 899 0.47%
ACDP 1 708 0.42%
Onafhanklik 1 191 0.30%
DPSA 955 0.24%
PAC 943 0.23%
URF 669 0.17%
BCP 482 0.12%
Totaal 402 488 100.00%

Verwysings[wysig]

  1. (en) Opsomming van uitslae”. (pdf) OVK: 27 Mei 2011. URL besoek op 20 Maart 2012.