Buysdorp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Buysdorp
Ligging van Buysdorp op 'n kaart (Limpopo)
Buysdorp
Buysdorp
Koördinate: 23°4′0″S 29°24′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distriksmunisipaliteit Vhembe
Plaaslike Munisipaliteit Makhado
Tydsone SAST (UTC+2)

Buysdorp is 'n klein nedersetting in Limpopo, Suid-Afrika. Die dorpie lê tussen Vivo en Mara op die R522 hoofpad. Die nedersetting het ontstaan toe 'n sendingstasie hier gestig is vir die nakomelinge van Coenraad de Buys. Hy was 'n voëlvry verklaarde swendelaar wat by verskeie swart vroue kinders verwek het. President Paul Kruger het die grond hier aan die Buysmense toegeken.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]