Venda (taal)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Venda
TshiVenḓa
Gepraat in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 
Gebied: Limpopo, Gauteng
Totale sprekers: 1 064 000[1]
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoid
     Suidelike Bantoid
      Bekrompe Bantu
       Venda 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ve
ISO 639-2: ven
ISO 639-3: ven
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Vendataliges in 2001:
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60%
██ 60–80% ██ 80–100%

Geografiese verspreiding van Venda in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2001:
██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km²
██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km²

Die taal Venda (TshiVenḓa in Venda) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur ongeveer 980 000 mense as moedertaal gepraat (2006-sensus). Venda word ook deur ongeveer 84 000 in Zimbabwe gepraat, waar dit 'n amptelike taal is. Dit vorm deel van die Bantoetaalfamilie.

Dialekte sluit Phani en Tavha-tsindi in.

Woorde[wysig]

Algemene woorde en frases:

Afrikaans Tshivenda
Welkom Vho ṱanganedzwa / Vho ṱanganedziwa kha (welkom by)
Dankie Ndo livhuwa / Ro livhuwa
Goeiedag / Hallo Ndaa (manlik) / Aa (vroulik)
Totsiens Kha vha sale zwavhudi
Rook verbode A hu dahiwi
Geen ingang A hu dzhenwi
Pasop vir die trap Vha vhone tshiṱepisi
Pasop! Vha ṱhogomele!
Veels geluk met jou verjaarsdag Ḓuvha la mabebo lavhuḓi
Seisoengroete Ni vhe na nwaha wavhuḓi
Geseënde Kersfees Ḓuvha ḽa mabebo a Murena ḽavhuḓi
Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar Ḓuvha ḽa mabebo a Murena na Ṅwaha muswa zwavhuḓi

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels en bronne[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Venda (taal)
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Venda (taal) (kategorie)

Taalhulpmiddels[wysig]

Sagteware in Venda[wysig]